Dinsdag 23 Mei 2023



 Vriende,

Al wat ek het is dankbaarheid. Dankbaarheid teenoor my Vader vir my woorde en dankbaarheid vir mense soos Leonita Coutts wat vir ons 'n plekkie in haar e-tydskrif Kaleidoskoop gee. Gaan ondersteun haar gerus. Daar is allerhande wonderlike artikels in.

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Die tong ... jou gevaarlikste wapen

Liewe Vriende, Ek het julle baie gemis die afgelope dae wat ek sonder ‘n laptop en van die lug was. Ek hoop julle het my darem ook bietjie g...