Blogargief
-
▼
2023
(215)
-
▼
Junie
(36)
- Vir ons breek Hy koperdeure en ystergrendels ...
- Ons Rots
- Toewyding
- Oorvloed uit die Vader se hand
- Soek Hom!
- Jy het my hart gevries
- Die Lig
- Roep My aan ...
- Hoe groot is jou God?
- Wit van die maan
- Uitgekies ... spesiaal!
- Warm harte
- Vind vrede terwyl jy wag
- Rus op karmosyn
- Wag!
- Waar vra jy raad?
- God se tyd of jou tyd?
- Krag van die Olifant
- Suleika - pas gepubliseer!!
- Ons Lig
- Skemer melodie
- Wie kom die oordeel toe?
- Donkerkant van die duin
- Hy hou ons vas ...
- Sand in jou oë
- Genade water vir ons wêreld
- Jou woorde - breek dit of bou dit?
- Wie wil jy plesier?
- Waar is jou woonplek?
- Herinneringe
- My mense, my vallei...
- Wat doen jy met jou geskenk?
- Wat van mislukking?
- Wie is jou Rots?
- Junie het met die deur in die huis gevaldie Cederb...
- Waak want ons weet nie ...
-
▼
Junie
(36)
Donderdag 01 Junie 2023
Junie het met die deur in die huis geval
die Cederberge reeds met sneeu gemus
wyl die pad heel onbewus
steeds teen die berg
op kronkel
die wingerde net geraamtes is
van ‘n oes wat nog flus
gekreun het onder blaar en tros
die Boland se vrugbaarheid
stil begrawe lê tot die lente weer kom
net die braaklande
wagtend bly op die reën
dat ploegskaar
diep in kan sak
die rooi aarde kan sooi
vir koringkorrel om daarin te gaan sterf
en soos die reën bly neersif
deur die rooigrond te breek
‘n oes in honderfout te lewer
‘n siklus van sterf
om te herleef
in ‘n nuwe seisoen
in glorie te triomfeer …
want die dood is oorwin
en geen graf sal ons hou nie
om in glorie
in die hemel te triomfeer
aan die voete van ons Heer.
© Marsofine Krynauw

Teken in op:
Plaas opmerkings (Atom)
Die tong ... jou gevaarlikste wapen
Liewe Vriende, Ek het julle baie gemis die afgelope dae wat ek sonder ‘n laptop en van die lug was. Ek hoop julle het my darem ook bietjie g...

-
Goeiedag Vriende, Pragtige somersdag in Windhoek, wat die vyand baie hard probeer het om vir my om te krap. Tog het ons Vader net weer inget...
-
Goeiedag Vriende, Ek hoop julle het almal die naweek die blomme geniet. Hier by ons is die weer heerlik, en ons kla nie al weet ons dit is...
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking